Posts in Report

OTW Finansies: 2023 Begroting

Gedurende die afgelope jaar het die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) Finansiekomitee soos altyd verseker dat die organisasie se rekeninge betaal, die inkomstebelasting-opgawes ingedien en die standaard rekeningkundige prosedures gevolg word. Voorbereiding vir die 2022 oudit van finansiële state is tans aan die gang! Die span het ook ywerig gewerk om te voldoen aan die OTW se behoeftes vir 2023 en is trots om die jaar se begroting aan u voor te lê (kry toegang tot die 2023 begroting-sigblad vir meer gedetailleerde inligting): 2023 Uitgawes Archive of Our Own – AO3 (Argief van Ons Eie) VS$99 854,48 sover spandeer uit ‘n totaal van VS$295 285,76… Read more

OTW Finansies: 2022 Begroting Opdatering

Regdeur die jaar het die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) Finansiekomitee soos altyd verseker dat die organisasie se rekeninge betaal is, die inkomstebelasting-opgawes ingedien is en dat standaard rekeningkundige prosedures gevolg is. Die span het ook rekeningkundige strukture opgeknap om die OTW se finansiële aktiwiteite beter te weerspieël. Voorbereiding vir die 2021 oudit van finansiële state duur voort! Die span het ook ywerig gewerk aan die opdatering van die 2022 begroting en is trots om dit aan u voor te lê (kry toegang tot die 2022 begroting-sigblad vir meer gedetailleerde inligting): 2022 Uitgawes Archive of Our Own – AO3 (Argief van Ons Eie) VS$290 688,25… Read more

OTW Finansies: 2022 Begroting

Gedurende die afgelope jaar het die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) Finansiekomitee soos altyd verseker dat die organisasie se rekeninge betaal, die inkomstebelasting-opgawes ingedien en die standaard rekeningkundige prosedures gevolg word. Die span het ook die rekeningkundige Rekeningplan opgeknap om die OTW se finansiële aktiwiteite beter te weerspieël. Voorbereiding vir die 2021 oudit van finansiële state is tans aan die gang! Die span het ook ywerig gewerk om te voldoen aan die OTW se behoeftes vir 2022 en is trots om die jaar se begroting aan u voor te lê (kry toegang tot die 2022 begroting-sigblad vir meer gedetailleerde inligting): 2022 Uitgawes Archive of Our… Read more

OTW Finansies: 2021 Begrotingsbywerking

Tydens 2021 het die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) Finansiekomitee soos altyd verseker dat die organisasie se rekeninge betaal, die inkomstebelasting-opgawes ingedien en die standaard rekeningkundige prosedures gevolg word. Voorbereiding vir die 2020 oudit van finansiële state is tans aan die gang! Intussen het die span ywerig aan die 2021 begrotingsbywerking gewerk en is hulle opgewonde om dit hier aan u voor te lê (kry toegang tot die 2021 begrotingsigblad vir meer uitvoerige besonderhede):

OTW Finansies: 2021 Begroting

Gedurende die afgelope jaar het die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) Finansiekomitee soos altyd verseker dat die organisasie se rekeninge betaal, die inkomstebelasting-opgawes ingedien en die standaard rekeningkundige prosedures gevolg word. Voorbereiding vir die 2020 oudit van finansiële state is tans aan die gang! Die span het ook ywerig gewerk om te voldoen aan die OTW se behoeftes vir 2021 en is trots om die jaar se begroting aan u voor te lê (kry toegang tot die 2021 begroting-sigblad vir meer gedetailleerde inligting):