Kontak Ons

  • As u vrae oor donasies of u lidmaatskap het, sal u met die Ontwikkeling en Lidmaatskapkomitee wil praat.
  • Vir vrae oor regsvoorspraak wil u met die Regsvoorspraak-komitee praat
  • Enige Media navrae moet aan die Kommunikasie komitee gerig word
  • As iets op hierdie webwerf gebreek is, is u op soek na die Webkomitee
  • Gebruik hierdie vorm om misbruik op AO3 te rapporteer
  • Vir hulp met probleme of vrae rakende AO3, gebruik asseblief hierdie vorm

Onseker oor watter opsie om te kies? Kontak die Kommunikasie komitee en hulle sal seker maak u boodskap bereik die regte bestemming.

U kan ook die OTW volg op u gunsteling sosiale netwerk webwerf.


Vir ’n volledige lys van OTW komitees en meer inligting daaroor, sien asseblief die Komitees & Werksgroepe blad.



Werk hierdie vorm nie? U kan ook met ons in verbinding tree deur ‘n e-pos te stuur aan [email protected].