Kontak Ons

  • As jy ’n lid van die pers is of ’n amptelike verklaring van die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) wil hê, kontak Communications (Kommunikasie komitee).
  • As jy vrae oor donasies of jou lidmaatskap het, kontak Development and Membership (Ontwikkeling en Lidmaatskapkomitee).
  • Kontak Legal Advocacy (Regsvoorspraak) vir vrae oor wetgewing, sake of ander regskwessies wat fandom en fans kan raak. Neem asseblief kennis dat Regsvoorspraak algemene inligting kan verskaf, maar nie regsadvies kan bied nie.
  • Vir vrae of verslae oor oortredings van die Archive of Our Own – AO3 (Argief van Ons Eie – AO3) se Diensvoorwaardes, kontak die Beleidsmisbruik-komitee.
  • Vir hulp of tegniese ondersteuning met AO3, kontak Support (Ondersteuningskomitee).
  • As iets op hierdie webwerf of een van sy subwebwerwe gebreek is, kontak Systems (Sisteemkomitee).

As jy meer inligting benodig om te bepaal watter komitee jy wil kontak, is ’n volledige lys van OTW-komitees beskikbaar op die Komitees-bladsy.
As jy onseker is oor watter opsie om te kies, kies die Kommunikasie komitee en hulle sal seker maak jou boodskap bereik die regte komitee.



Werk hierdie vorm nie? Stuur asseblief ’n e-pos aan [email protected].