Die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) plaas nuus oor die OTW en sy projekte op ‘n verskeidenheid plekke. Hierdie is ‘n lys van ons aktiewe en amptelike rekeninge. As jy enige vrae het oor ‘n rekening wat nie op die lys is nie, kontak ons asseblief..
Aktiewe Plasing
Hierdie OTW nuus webwerwe word gehandhaaf deur OTW Kommunikasie-komitee vrywilligers. Jy kan ons op die volgende plekke kontak:
OTW Nuus kan direk na lesers se e-pos inkassies gestuur word deur ons OTW Nuus via E-pos diens. Vir ‘n eenstop-kykie na nuusberigte wat vir al die projekte vrygestel is, het ons ook elke berig geboekmerk op Pinboard.
Archive of Our Own – AO3 (Argief van Ons Eie)
Vind nuus oor AO3 op hulle sosiale media. Vir terugvoer en hulp met die gebruik van AO3, gebruik asseblief eerder die Ondersteuningsvorm.
- AO3 Admin Nuus
- AO3 Nuus Twitter/X
- AO3 Bluesky
- AO3 Status Twitter/X en AO3 Status Bluesky (vir kennisgewings oor die werking van die webtuiste)
- AO3 Tumblr (vir meer algemene inligting en interessante feite)
Jy kan ook AO3 se kodeerders bereik (en uitvind hoe om kode by te dra) op die OTW GitHub.
Jy kan ook vrae vra oor etikette (tags) en die gebruik daarvan op ao3_wranglers Twitter/X of by wranglers.archiveofourown.org Bluesky, beide onderhou deur die Etiket Organisasie Komitee.
Fanlore
Vir nuus oor Fanlore, besoek hul sosiale media:
Bykomende Projek- en Komiteerekeninge
- Fanhackers Bluesky (Kommunikasie-komitee)
- Fanhackers Tumblr (Kommunikasie-komitee)
- Fanhackers Twitter/X (Kommunikasie-komitee)
- OTW Verkiesings Bluesky (Verkiesingskomitee)
- OTW Verkiesings Tumblr (Verkiesingskomitee)
- OTW Verkiesings Twitter/X (Verkiesingskomitee)
- Transformative Works and Cultures – TWC (Transformerende Werke en Kultuur) Bluesky (TWC-komitee)
- TWC Twitter/X (TWC-komitee)
Slegs Geoutomatiseerde Voer
Discord Bedieners
- OTW Raad Publieke Vergaderings
- Verkiesingskandidaat Chats (tydelik oop gedurende die OTW Verkiesingseisoen)
- Fanhackers Geleenthede (hou Fanhackers se sosiale media rekeninge dop vir aankondigings)
- Fanlore Redigering Chat