Posts in Development & Membership Committee
Oktober 2022 Lidmaatskapwerwing: Vier ons Mylpale
Dit is weer daardie tyd van die jaar: die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) hou ons Oktober Lidmaatskapwerwing, en ons sal u ondersteuning waardeer! Die OTW en al ons projekte word 100% deur vrywilligers bestuur en befonds deur u donasies. Elke sent wat ingesamel word, word gebruik om ons bedieners te onderhou, ons werk te ondersteun en ons missie te bevorder om fanwerke te beskerm en te verdedig. Gaan kyk na ons mees onlangse begrotingsberig vir meer inligting oor hoe ons fondse spandeer word. Behalwe om ons werk te ondersteun, laat donasies bo ‘n sekere bedrag u ook toe om oulike OTW bedankingsgeskenke te ontvang!… Read more