Ek het aansoek gedoen, maar ek het nog niks gehoor nie. Wat moet ek doen?

Alle aansoeke behoort ’n outomatiese antwoord te ontvang wat die volgende stappe van die proses verduidelik. Ons vra dat u e-posse van *@transformativeworks.org whitelist om te verseker dat dit afgelewer word.

As u nie binne 48 uur die outomatiese antwoord ontvang het nie, gaan u strooiposfilters na en stuur dan asseblief ‘n e-pos aan volunteers@transformativeworks.org met die pos waarvoor u aansoek gedoen het en die naam wat u op die aansoek gebruik het.

Comments are closed.