Posts by runt

Welkom by Terugvoervees 2025

Welkom by 2025 se International Fanworks Day – IFD (Internasionale Fanwerkdag) Terugvoerfees! Ons tema vir IFD 2025 is Fangemeenskappe is Ekosisteme, waar ons die diversiteit van fans en fanwerke vier sowel as die unieke fan-ekosisteem wat daardeur geskep word. Wil u deelneem aan vanjaar se Terugvoerfees? Vind hier uit hoe om dit te doen! Los kommentaar onder hierdie bloginskrywing waarin u 10 fanwerke aanbeveel. Vertel vir almal hoekom u van hierdie werke hou en hoekom hulle dit moet beleef. U kan ook skakel na ’n aanbeveling bloginskrywing wat u iewers anders gemaak het, of ’n nuwe aanbeveling op u sosiale media-rekeninge skep met die #FeedbackFest2025-hutsteken…. Read more