Posts by Laure
Verklaring van die OTW Raad van Direkteure, Voorsitters & Leiers
Daar het onlangs intense gesprekke plaasgevind oor langdurige probleme met rassisme in fandom, asook die OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) en Archive of Our Own – AO3 (Ons Eie Argief) se rol in die bogenoemde probleem. Ons het geldige kritiek ontvang rakende ons versuiming om vroeër ons toewyding te wys, asook vele versoeke om ons posisie te verduidelik. Daarom wil ons ‘n oomblik vat om ons gebruikers en fandom gelyktydig toe te spreek. Die OTW staan teen rassisme en diskriminasie in alle vorme. Ons vra om verskoning aan enige iemand wat swaar gekry het as gevolg van ons nalatigheid om die OTW en AO3 ‘n… Read more