Posts by Ioana
April 2023 Lidmaatskapwerwing: Fans Bly Bymekaar!
Dit is weer daardie tyd van die jaar – tyd vir die halfjaarlikse OTW (Organisasie vir Transformerende Werke) Lidmaatskapwerwing! Sedert dit in 2007 gestig is, maak die OTW staat op die ondersteuning van fans soos u. Hierdie ondersteuning kom in die vorm van vrywillige ure sowel as die ongelooflike vrygewigheid van ons skenkers en ons lede. Kom meer te wete oor hoe u skenkings vanjaar tot ons werk bygedra het deur te gaan kyk na ons begroting bloginskrywing en, as u kan, skenk vandag hier. Ons is opgewonde om vanjaar ‘n wonderlike nuwe lys skenker-bedankingsgeskenke te hê, insluitend ‘n reisglas wat die OTW-projeklogo’s vertoon en… Read more